Quentin Crisp

Quentin Crisp
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Denis Charles Pratt
Geboorte (1908-12-25)25 Desember 1908
Sterfte 21 November 1999 (op 90)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Quentin Crisp (25 Desember 1908 – 21 November 1999) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hamlet (1976), The Bride (1985), en Orlando (1992), en in die televisiereeks The Equalizer (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne